Sue Casa 10

R 702

a year ago306 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Sue Casa 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba. Dit is naby Lucien Beach, 'n Blouvlagstrand, en ander besienswaardighede in die omtrek.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n TV met 'n volledige DStv-pakket in die sitarea. Hierdie kamer bied ook toegang tot 'n balkonnetjie met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Let asb. daarop dat geen partytjies, geraas, harde musiek of oorbesetting word toegelaat nie.

Die kompleks het veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die Hibiscus Mall net 4 km ver en daar is restaurante en ander geriewe net 'n kort entjie se ry van die eenheid af in Margate.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 57051

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485527794
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted