Silhouette 3

R 650

3 months ago93 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Silhouette 3 is 'n selfsorgwoonstel is 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks. Die kompleks is 1 km vanaf Margate se hoofstrand.

Die woonstel is op die grondverdieping en het trappe na die voordeur en is geskik vir 5. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer lei na die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ingeboude oond en kookplaat, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met Premium-DStv teen 'n ekstra fooi en lei na die stoep.

Die kompleks het braaigeriewe, gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. Dit is ook net 2 km vanaf die Hibiscus Mall en 'n kort ent se ry vanaf doendinge en besienswaardighede in die area.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 70880

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 636672912
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted