Silhouette 18

R 672

10 months ago362 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Silhouette 18 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Lawrence Rocks, net 400 m vanaf die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n sitkamersitstel en 'n TV met volledige DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n draagbare braai. Die patio kyk uit oor die see.

Veilige parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien, waarvan 1 'n toesluitmotorhuis is en die ander onderdakparkeerplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan benut.

Die perseel is 2 km vanaf die Hibiscus Mall en 3 km vanaf Waffle House. Die area het verskeie doendinge, soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry, gholfspeel en meer.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 64555

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 511182115
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1