Sie-Esta no 5

R 1,500

10 months ago296 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Sie-Esta no 5 is in Margate, 50 m van die strand af geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, gewilde swemstrande, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n balkon en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Explora. Die eetarea het genoeg sitplek en daar is ook tuinmeubels en ’n Weber-braai.

Die eenheid het sy eie tuin met braaigeriewe en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Die kompleks bestaan uit slegs 5 eenhede en beskik oor 'n groot swembad. Braaigeriewe is beskikbaar is vir al die eenhede.

Die kompleks het 'n elektriese omheining.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58911

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485493162
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted