Shellystrand 26

R 550

a year ago451 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Shelly Strand 26 is ’n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied en word omring deur palmbome.

Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die kamers maak gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddnes. Een van die badkamers het ’n stort, en die ander een het ’n bad. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n etenstafel. Die sitarea het ’n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart voorsien.

Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe. Daar is ’n buitestort in die binnehof en parkeerplek in die motorhuis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is slegs 1 km vanaf Shelley Sentrum. Shelly Beach bied besienswaardighede soos die Pure Venom Reptielpark, en gaste kan snorkel, duik of verskeie koraalriwwe in die area besoek.

Ongelukkig word motorfietse nie binne die kompleks toegelaat nie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 61335

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498743964
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted