Post FREE Ad

See vakansie naby Margate Marina Beach. Lekker slaap in die see lug met klank van brander!

R 250
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 28/11/2016
  • For Rent By Owner
  • Minimum Nights 4
  • Sleeps 6
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 2 bedrooms
  • Bathrooms (#) 1 bathroom
  • Pet Friendly No

www.lecke.co.za Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate gelee

en deel n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie.Marina Glen is binne n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met n veiligheidshek.Ons het 'n baie netjiese Selfsorg Vakansie Huisie met twee slaapkamers beskikbaar. Die perfekte wegkom plek van die stadslewe. Eenheid is selfsorg met 'n volledige toergeruste kombuis, ysmasjien, gasbraaier, elektriese braaier en skottelgoedwasser.Akkommandeer gemaklik 4 grootmense 2 kinders. 2 slaapkamers, bestaande uit hoofslaapkamer met dubbelbed en 2de slaapkamer met 2 dubbelbank beddens (dubbel onder, enkel bo) en badkamer. Dakwaaiers in die sitkamer, slaapkamer, kombuis en in die hoofslaapkamer. TV in die sitkamer, DSTV Skottel (bring eie dekodeerder )Ontspan heeltemal en braai op jou stoep.Ideaal gelee 800 meter van die strand met lagune, swem area en visvangplek. Die hoof strand is ongeveer 1 km en het blou vlag status met heel jaar lewensredder en 'n mooi restaurant op die strand.

Spesiale aanbod buite seisoen R250.00 per nag

Jentina Becker. (More ads from this seller)
User since Mar 2013
9 Published
5 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Margate, Marina Beach, Southbroom,KZN suidkus South Africa
You might be interested in these similar ads
BEKOSTIGBARE VAKANSIE AKKOMMODASIE IN RAMSGATE NABY HOOFSTRAND in Margate, preview image
BEKOSTIGBARE VAKANSIE AKKOMMODASIE IN RAMSGATE NABY HOOFSTRAND
R 300
Kom span uit op die Suidkus en ontspan in die aande langs `n braaivleisvuur nadat jy alles geniet het wat die beste van die Suid kus vir jou kan bied. Die hoofstrand is slegs 10 minute se stap en al die woonstelle op die eerste en tweede vloer het see uitsig.Die Wafflehouse, Crayfish inn en ander bekende landmerke in hierdie area is letterlik 5 minute se stap en as jy by Pistols Saloon, Die Krokod ...
Suidkus luukse vakansie huis op strand see uitsig in Margate, preview image
Suidkus luukse vakansie huis op strand see uitsig
R 1,450
Suidkus Palm Beach naby Margate en Port Eward 24 uur kompleks met swembad en winkel pub en grill 100 tree oor grasperk op strand see uitsig 3 slaapkamers 2 badkamers buite stort en binne stort groot patio met braai geriewe en tan beddens garage mooi kombuis opwas droer dstv goeie visvang daar en in omgewing beskikbaar vanaf 5 Des tot 1 6 Des en van 7 Januarie tot 16 Januarie kontak mariette 083283 ...
3 Slaapkamer woonstel in Uvongo in Margate, preview image
3 Slaapkamer woonstel in Uvongo
R 455
Die 3 slaapkamer woonstel is goed toegerus, en het 'n moderne kombuis. Die eenheid is loop afstand van die hoofstand in Uvongo.Winkels is naby, so ook Shelly Beach en Margate.Prys per nag vir die woonstel - vanaf R 450 (breekskade & admin uitgesluit).Vir meer inligting skakel Ritchie by 083 347 9298.
San Lameer deeleienaarskap villa (10%) in Margate, preview image
San Lameer deeleienaarskap villa (10%)
R 495,000
10% deeleienaarskap van eenheid 141-16 te San Lameer. Ruim huis met seeuitsig in uitstekende golflandgoed, met golflidmaatskap en golfkar (nuut). Die huis het sy eie swembad en is ten volle toegerus met meubels, linne, breekware, ens. Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en voltydse bediende. Geniet 5 weke vakansietyd per jaar, in drie blokke - omtrent 12 dae per beurt. Die mede-eiena ...
Sonop akkommodasie in Margate, preview image
Sonop akkommodasie
R 230
SONOP Vanaf R230 per nag buite seisoen. Sonop is ‘n een slaapkamer eenheid gelee in Margate. Slaap slegs 2. Linne word verskaf. Dstv premium pakket. Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering – nie onder dak. Braai geriewe. Geen troeteldiere.
La Cote du Zure Margate
R 6,300
Tyddeel vir een week (6 nagte) te huur enige ty van die jaar behalwe skool vakansies.Skakel 060 616 0463 0f 079 011 4473
Kothuis-tuinwoonstel met beperkte see-uitsig
Contact for Price
Uvongo- St Michaels on Sea kothuis/tuinwoonstel 2 1/2 slaapkamers.Slaap 6 naby see met beperkte see-uitsigBeskikbaar vanaf 23 Des R995 per nag + R500 adminfooi eenmaligOok voor 16 Des teen R700 per nag
More ads