Post FREE Ad

See vakansie goedkoop verblyf naby Margate. Lekker slaap met klank van brander! www lecke co za

R 275
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 06/09/2018
  • For Rent By Owner
  • Minimum Nights 4
  • Sleeps 6
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 2
  • Bathrooms (#) 1
  • Pet Friendly No

www.lecke.co.za Vakansie plekke by die see na by Margate. Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate gelee

en deel n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie.Marina Glen is binne n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met n veiligheidshek.Ons het 'n baie netjiese Selfsorg Vakansie Huisie met twee slaapkamers beskikbaar. Die perfekte wegkom plek van die stadslewe. Eenheid is selfsorg met 'n volledige toergeruste kombuis, ysmasjien, gasbraaier, elektriese braaier en skottelgoedwasser.Akkommandeer gemaklik 6 grootmense. 2 slaapkamers, bestaande uit hoofslaapkamer met dubbelbed en 2de slaapkamer met 2 dubbelbank beddens (dubbel onder, enkel bo) en badkamer. Dakwaaiers in die sitkamer, slaapkamer, kombuis en in die hoofslaapkamer. TV in die sitkamer, DSTV Skottel (bring eie dekodeerder )Ontspan heeltemal en braai op jou stoep.Ideaal gelee 800 meter van die strand met lagune, swem area en visvangplek. Die hoof strand is ongeveer 1 km en het blou vlag status met heel jaar lewensredder en 'n mooi restaurant op die strand.

Spesiale aanbod buite seisoen R275.00 per nag.

Kyk op www lecke co za Kontak of WhatsApp vir Jentina 0732863889 jentinabecker@gmail.com

Lecke (More ads from this seller)
User since Mar 2013
14 Published
6 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Margate
You might be interested in these similar ads
Dagbreek akkommodasie in Margate, preview image
Dagbreek akkommodasie
R 280
DAGBREEK AKKOMMODASIE Vanaf R280 per nag buite seisoen. Dagbreek is ‘n 2 slaapkamer eenheid gelee in Margate. Slaap 2-6 persone. Linne word verskaf. Dstv skottel geinstalleer, bring asb eie dekodeerder, slim kaart en afstand beheer. . Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering onder dak. Patio met braai geriewe. Nood water voorsiening. Geen troeteldiere ...
Luukse 4 Ster w/stel Margate Sands 8 bed in Margate, preview image
Luukse 4 Ster w/stel Margate Sands 8 bed
R 28,800
Luukse 4 Ster w/stel Margate Sands 8 bed drie slaapkamer twee badkamers modern kombuis met alle toebehore, wasmasjien, Kluis, TV, eetkamer,groot balkon met braai toebehore, onderdak parkering, verhitte swembad en skoonmaak diense ingesluit, kyk af op hoofstrand, Wimpy 50mt. Uitstenkende posisie alles is loop afstand, vanaf 22 December tot 29 December 2018, net R28900 per week vir 8 mense.Vir Jo ...
Ramsgate , close to the beach in Margate, preview image
Ramsgate , close to the beach
R 250
Vakansie woonstelle in `n groot huis, naby die hoofstrand, van Ramsgate. Elke woonstel toegerus met mikrogolf, klein stoof en oondjie, Yskas en TV(bring net jou eie decoder saam. Daar is n baie groot vlak swembad om in af te koel en braai-area onder bome. Elke woonstel het sy eie shower/bad en toilet. DIe koste per blyplek wissel ogv datum maar begin by R250/nag vir 4 mense. Enige verdere persone ...
WE have the following accommodation available in December. in Margate, preview image
WE have the following accommodation available in December.
Contact for Price
We have the following accommodation available in December. Ons het die volgende akkommodasie beskikbaar in Desember 2 Bedroom 6 to 8 sleeper 10 December to 22 December 1 bedroom 4 sleeper 6 December to 15 December the 3 days 30 December to 2 January 1 Bedroom 2 to 3 sleeper 1 to 12 December Contact Marie wildwatersaccommodation@gmail.com Contact 0724529651Ons het die volgende akkom ...
Portofino Self-catering
R 660
Find yourself, and do some soul searching in the idyllic lush and tropical region of the South Coast in the small village called Ramsgate. Tucked away in a quiet dead end road you float above the world, with a view that only graceful angels see. A cacophony of sounds abound from hundreds of birds tweetering, frogs chirping, trees rustling and the fresh sea breeze whistling around you freeing your ...
Villa at Sanlameer for sale  in Margate, preview image
Villa at Sanlameer for sale
R 1,200,000
Villa for sale at Sanlameer, a security complex close to Margate. There are no other partners or families involved (it's not time share) - when you buy it will be only yours. You can also rent it out. Upper-class complex. The private villa has 2 porches - a smaller one upstairs and a large one downstairs that looks onto the dam. The villa is well-kept and has 2 air conditioners. Two bedrooms, on ...
Urgent sale!!!  Price reduced!!!Great opportunity to share in SanLameer holiday home in Margate, preview image
Urgent sale!!! Price reduced!!!Great opportunity to share in SanLameer holiday home
R 180,000
We offer you a 10 % share (5 weeks per year) in this magnificent Villa at SanLameer South broom. The Villa is surrounded by dams and a waterfall in the stream. This standalone Villa sleeps 6 to 8 people.The Villa offers 3 bedrooms, 2 bathrooms; open plan kitchen TV room leads Out onto Large Patio., Dining room. Outside you will find a carport, a golf cart owned by the villa and a garage for the ...
More ads