Post FREE Ad

See Uitsig 10

R 605

3 months ago45 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
See Uitsig 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo Beach.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, diepvrieskas, mikrogolfoond, oond en ander toebehore.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie. Die leefarea bied toegang tot 'n klein balkon met 'n ingeboude braai.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. See Uitsig 10 is 4 km vanaf Margate North-strand en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede aan die Suidkus geleë.

Available From: 15/07/2019
Furnished
Property Reference #: 56543

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485567730
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1413 adsActive
1413 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1