Santorini Unit J

R 950

a year ago410 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Santorini Unit J bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is gerieflik geleë naby Margate se hoofswemstrand, die Margate-pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, en 'n sit- en eetarea. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, en maak van die tweede badkamer gebruik. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n buite-etenstafel, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 48214

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485665199
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted