Santorini Unit i

R 950

10 months ago332 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Santorini Unit I bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n drieslaapkamer-hoekwoonstel in ’n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is stapafstand vanaf Margate se hoof-swemstrand, Margate pier, restaurante, ontspanningsgeriewe en winkels.

Dié hoekwoonstel in die voorste blok en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde een het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is. Daar is 2 storte en 1 bad. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die woonstel het ’n wasmasjien en tuimeldroër, asook sekere DStv-kanale en gasbraaigeriewe.

Die leefarea lei na ’n ruim patio met buitemeubels vanwaar gaste die pragtige see-uitsig kan geniet. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste gerus kan gebruik.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 46843

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485679718
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted