Santana 1004

R 1,095

a year ago245 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Santana 1004 is 'n gerieflike woonstel vir 4 gaste in Margate North Beach met 'n uitsig oor die see en strand.

Die woonstel is op die tiende verdieping en het 2 slaapkamers en 'n balkonnetjie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n tafel.

Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV. DStv is op versoek beskikbaar. Die leefarea lei na die balkon. Rook is verbode in die woonstel en word slegs op die balkon toegelaat.

Die Santana-oord het 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Ander geriewe op die perseel sluit 'n putt putt-baan, restaurant, spa en 'n winkeltjie in.

Die kompleks bied gerieflike toegang tot die strand en is stapafstand vanaf restaurante en kroeë.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58777

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485498557
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted