Saints View 417

R 1,450

a year ago298 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Saints View 417 is in 'n nuwe ontwikkeling Saints View Timeshare Resort, wat in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Dié veilige selfsorgwoonstel is binne loopafstand vanaf die gewilde Uvongo hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Die meeste eenhede bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Saints View 417 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied voorafbetaalbare lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié luukse oord beskik oor 'n 18 putjie-minigholfbaan, klimraam en pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Kom geniet ons gewilde Water Wolrd in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike bootritte.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 40681

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602367
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted