Saints View 408

R 1,450

a year ago512 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Saints View 408 is 'n selfsorgwoonstel in die nuwe, veilige Saints View Timeshare Resort wat sentraal geleë is aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View 408 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié luukse oord het 'n 18-putjie-minigholfbaan, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad. Veilige kelderparkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 40691

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602361
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted