Rondevoux 64
R 1,750
9 months ago270 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Rondevoux 64 is 'n ten volle gemeubileerde woonstel in 'n strandfront woonstelblok, in Margate geleë. In die hartjie van de Hibiskus-kus, is Margate bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woud en subtropiese klimaat. Vir baie is dié bestemming ook 'n eerste keuse vir 'n lekker vakansie.

Die woonstel het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers deel die gebruik van 2 badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kookgerei en 'n aparte opwaskamer met 'n spens is ook beskikbaar. 'n Braai-area is op die beskutte patio beskikbaar met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense en bied toegang tot 'n balkon. Kelderparkeerplek word voorsien.

Besoekers in Margate kan verskeie doendinge geniet, soos snorkel. duik, skubaduik, branderplankry, seil, kanovaart, fietsry, voetslaan en inkopies doen.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 54301

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485581494
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted