Ray Road 79

R 1,386

a year ago250 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Ray Road 79 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Ramsgate sowat 50 m van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bidet, toilet en 'n wasbak. Die kamer het skuifdeure wat toegang bied tot 'n patio met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n dubbelslaapbank is ook beskikbaar. Daar is nog 2 badkamers wat 'n aantrekkamer met 'n instapkas deel. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is nog 'n badkamer by die eerste trapportaal wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Laastens is daar 'n gastetoilet op die boonste verdieping langs die opwasarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slaapbank. Daar is ook 'n TV-kamer met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.

Die kombuis het 'n skuifdeur wat na 'n patio met 'n braai lei. 'n Gasbraai is beskikbaar en daar is 'n patiostel. Die tuin is veilig en omhein met 'n afstandbeheerhek. Daar is 2 afstandbeheer-motorhuise vir gaste se voertuie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56216

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485566776
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted