Ramsgate Views 9

R 1,955

10 months ago310 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
Ramsgate Views 9 is 'n dubbelverdieping-eenheid met selfsorggeriewe in die veilige en modieuse Ramsgate Views-kompleks in Ramsgate. Dit is naby Ramsgate se hoofswemstrand en die gewilde Waffle House geleë.

Ramsgate Views 9 bied slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamers het stapelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toebehore. Daar is 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n groot etenstafel en stoele. Die sitkamer het 'n TV en die eenheid het braaigeriewe en 'n motorhuis. Die eenheid het ook 'n JoJo-tenk.

Die Ramsgate View-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 39854

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485644375
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted