Ramsgate Rendezvous 8
R 1,155
9 months ago170 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Ramsgate Rendezvous 8 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n ouwêreldse kusdorpie in KwaZulu-Natal se Suidkus.

Dié drieslaapkamerwoonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n aparte stort.

Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en die eenheid het ook 'n TV en braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge in die area sluit 'n swembad, bootritte, visvang, gholf, voetslaan, skuba-duik en perdry in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56215

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485565971
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted