Ramsgate Rendezvous 5

R 1,155

10 months ago216 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Ramsgate Rendezvous 5 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Dié drieslaapkamer-woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n TV en braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootvaart, visvang, gholf, skubaduik, voetslaanroetes en perdry in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56214

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485582507
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted