Ramsgate Palms Unit C

R 610

a year ago516 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Ramsgate Palms kompleks is teen die koppie by Ramsgate se hoofstrand geleë en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Ramsgate Palms Unit C is op die eerste vloer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide kamers het dubbelbeddens en plafonwaaiers. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel. Gaste kan maaltye by die ontbytkroeg nuttig of ontspan in die sitkamer met sy plafonwaaier en TV. Gaste kan gerus ook hul eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saambring.

Gaste kan gebruik maak van ons swembad in 'n beskutte deel van ons welige, tropiese tuin. Die tuin omring die kompleks en daar is 24 uur-sekuriteit. Let asb. daarop dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Ramsgate Palms Unit C is stapafstand vanaf die strand. Lewensredders is reg deur die jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n kunvlytsmarkie, en die befaamde Waffle House is almal stapafstand vanaf dié kompleks.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 28060

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485653385
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1