Ramsgate Palms 13

R 918

a year ago248 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Ramsgate Palms 13 is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë - 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n pragtige uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik.

Die kombuis is ten volle toegerus vir gaste wat op soek is na 'n selfsorgwegbreek en die sitkamer het 'n TV en gemaklike rusbanke. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, wasgoedgeriewe en direkte toegang na die strand.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvang, gholfspeel, voetslaan, skubaduik en perdry in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56211

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485574260
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted