Queen Elizabeth 4

R 800

10 months ago205 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Queen Elizabeth 4 is 'n selfsorg-eenheid wat in Manaba Beach, Margate geleë is. Die area is langs Lucien Beach, 'n strand met Blouvlagstatus. Die eenheid is naby verskeie strande, Wild Coast Sun, Margate Country Club, Pure Venom Reptile Park, Skyline Natuurreservaat en South Coast Ocean Safaris.

Dié eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n aparte stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en kombuistoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n TV (Bring asb. jou eie dekodeerder, kaart en kabels saam), braai-area, plafonwaaiers en 'n toesluit-motorhuis op die perseel in. Die eenheid het 'n alarmstelsel met 24 uur-gewapende reaksie. Maak asb. alle vensters toe en skakel asb. ten alle tye die alarm aan as u die eenheid verlaat.

Doendinge in die omgewing sluit, swem, visvang, vlieërbranderry, staproetes en voëlkyk in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 29824

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485604545
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted