Providence Apartment

R 700

24 days ago27 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Providence Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate. Dis naby Blue Lagoon-strand wat 'n Blouvlagstrand is en die gewilde Waffle House.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n slaapbank en dit bied toegang deur skuifdeure tot 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die strandmeer.

Die veilige kompleks is heeltemal ommuur en het elektriese heinings. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, speelplek en 'n klubhuis.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Available From: 07/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64213

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 629656103
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1415 adsActive
1415 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1