Providence 25
R 2,500
9 months ago179 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Providence 25 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n kompleks in die kusdorp Ramsgate. Dié bekoorlike kusdorpie is 'n gewilde vakansiebestemming met talle goeie visvangplekke, 'n Blouvlagstrand en 'n strandmeer.

Die woonstel is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer beskik oor 'n Konings grootte bed met extra lengte en die badkamer het groot stort. 'n Aparte gaste-toilet is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv en dit lei na 'n balkon met 'n eetkamertafel en 'n uitsig oor die strandmeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ramsgate bied talle doendinge soos swem, bootvaarte, visvang, gholfspeel, voetslaan, skubaduik, voëlkyk en perdry.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 35482

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485659921
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted