Playa Del Mar A

R 532

a year ago387 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Playa Del Mar A is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Manaba aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die Suidkus bied goue strande, strandmere, rotsagtige baaie, grasbedekte hange, die warm waters van die Indiese Oseaan, sonskyn, subtropiese woude en plantegroei, en lok jaarliks derduisende besoekers.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n alkoof met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet, bidet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die kompleks bied ook gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in 'n motorhuis, asook ekstra oop parkeerplek.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 53685

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485587497
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1