Nellelani 7

R 908

a year ago338 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Nellelani 7 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dié kompleks het direkte toegang tot Manaba en die Lucien Blouvlagstrand.

Die woonstel is op die eerstevloer, het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof. Die aangrensende sitkamer het 'n enkelslaapbank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders kan ongelukkig gekoppel word nie.

Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe. Die kompleks is ook naby verskeie restaurante, kroeë, galerye en 'n kort entjie van ander besienswaardighede in die area.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58430

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485514714
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted