Nautilus 6

R 610

10 months ago250 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Nautilus 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Uvongo Beach en dis net 500 m van die strand af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met slaapplek vir 2 volwassenes onder en 1 kind bo.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het 'n TV.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik maak.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58731

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485493166
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted