Natspat Unit 2

R 750

10 months ago296 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Natspat is in 'n veilige kompleks geleë en bied uitsigte oor die Manaba-strand en is stapafstand van die Margate- en Uvongo-strand af. Hierdie eenheid is onlangs opgeknap en het 'n lieflike stoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele. Hier kan jy rustig sit terwyl jy kyk hoe walvisse en dolfyne verby swem.

Hierdie selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, en kan 4 tot 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer se skuifdeur lei na die stoep, en dit het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer (stort en toilet). Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Linne word voorsien, maar bring jou eie handdoeke, strandhanddoeke en vadoeke.

Daar is ook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt (gaste moet asb. hul eie dekodeerder), 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea en 'n sitarea wat op die stoep oopmaak.

Die eenheid het 2 onderdakparkeerplekke en daar is 'n swembad in die kompleks.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 9033

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485604503
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted