Natspat 11a
R 850
9 months ago175 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Natspat 11a in Manabastrand, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel vir 4 gaste. Dit is in 'n gesinsvriendelike kompleks oorkant die pad van die strand geleë.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met yskas, stoof, mikrogolf, ketel, en ontbyttoonbank. Die woonkamer het gerieflike sitplek en 'n platskerm-TV. Onthou om jou eie dekodeerder en slimkaart saam te bring as jy TV wil kyk.

Die kompleks is stapafstand van 2 hoofstrande en 'n getypoel. Daar is 'n swembad in die kompleks wat gaste gerus kan gebruik.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 33817

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602323
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted