Morning Glory 1

R 750

10 months ago295 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Morning Glory 1 bied selfsorgverblyf in St Michaels on Sea, 'n kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pure Venom Reptielpark, Oribi Gorge Natuurreservaat, Suidkus Mall en die Suidkus se strande in.

Dié meenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed met en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Aparte badkamer met bad. Die kombuis is volledig toegerus met yskas, stoof, mikrogolf. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër. Verder is daar 'n private braai-area en toesluitmotorhuis.

Die strand en Restaurant is loopafstand. Doendinge in die omgewing: swem, snorkel, duik, haaihokduik, visvang, branderplankry en gholf.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 30630

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602386
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted