Mont Blanc

R 500

10 months ago255 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Mont Blanc bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n kompleks in Margate en is slegs 600 m vanaf die strand. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon geniet.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die woonstel het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n bad en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n eetkamerstel, TV en lei na die balkon. Beddegoed word voorsien.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, asook toegang tot strande, plaaslike winkels en restaurante. Die woonstel is ook 3,3 km vanaf Margate Pier.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 57645

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485522728
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted