Margate Boulevard 203

R 850

6 months ago333 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Margate Boulevard 203 is 'n selfsorg-woonstel binne 'n veilige kompleks in die middel van Margate. Die woonstel kyk uit op Margate se olimpieseswembad en die see.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n wasmasjien in die kas. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 stapelbeddens wat slaapplek vir 4 kinders bied. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die ooppplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie gekoppel word nie.

Die sitkamer lei na 'n beskutte balkon met gasbraaigeriewe en sitplek. Die kompleks is ook naby verskeie restaurante, kroeë, galerye en ander besienswaardighede.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58324

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 606079862
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted