Malibu 4

R 910

9 months ago363 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Malibu 4 is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front met slaapplek vir 8 mense in Margate.

Dié woonstel kyk uit oor die see en word bereik via 'n hysbak. Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetkamertafel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die see. Daar is tandemparkeerplek vir 2 voertuie. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad.

Die Margate-area bied verskeie doendinge, soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry, voëlkyk by die Margate Voëlpark en gholf.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64630

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 511164045
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted