Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Lekker see Vakansie  Marina Beach KZN

R 490

2 months ago153 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Minimum Nights:3
Sleeps:6
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Smoking:Yes
Pet Friendly:No
Description

Lekker see Vakansie.

Vir ‘n lekker see vakansie Kontak of WhatsApp ons

by 073 286 3889

https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/

Lekker Slaap en Rus by die See. Vakansie naby Margate.

Ons kan baie meer n nag gevra het. Maar om dit bekostigbaar te maak vir almal vra ons net R490 buite seisoen

Julle kan afbetaal

Kom ontspan by die in ‘n veilige vakansieoord by Marina Beach met 'n lieflike swembad, ‘n “putt-putt” (mini golf) baan en ontspanningsaal. Die huis is 600 Meter van die Kent strand af. Stap lekker langs die lagune af (Baie Mooi) tot by die see. Die hoof strand is 1 km van die huis.

Jy kan net van ʼn hoekie van die stoep en braai die see sien.

Daar is WiFi en NetFlix

Daar is n watertenk met drukpomp as die water af is.

Daar is ook solar ligte vir as die krag af is

Die oord laat nie troeteldiere toe nie!

Ons het ook soms Spesiale Aanbieding buite seisoen.
​ Kontak Jentina By 073 286 3889
of WhatsApp ons
e-pos:
jentinabecker@gmail.com

Spesiale Aanbod
Per nag vir die huis!!!
Buite seisoen nie minder as 5 nagte R490.00 per nag

Desember (nie minder as 5 nagte )
Jy kan afbetaal as jy mooi vra


Kyk na ons volledige pryslys onder aan Web Blad

https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom
Ons help graag!

Bespreeking No 073 286 3889

Geborg Deur lekker Bos Kamp


Id Subtitle 1338492309
View More
A J Becker
Selling for 5+ years
Total Ads27
Active Ads2
Seller stats
27Total Ads
5.36KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact A J Becker
073*******Show Number
Message
(4009)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.