Laguna Le Crete 108

R 1,610

10 months ago200 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Laguna Le Crete 108 is geleë in 'n gesinsvakansie-oord teen die seekant by Uvongo-strand. Dié kompleks het 2 swembaddens en bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 persone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n deur wat lei na die veranda met sy uitsigte oor die branders. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n dubbelstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en elektriese toebehore. En daar is 'n moderne, gemaklike sitkamerstel, 'n eetkamerstel met sitplek vir 2 persone in die leefarea, en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler in die leefarea. Die leefarea lei via skuifdeure na 'n gemeubileerde veranda met 'n gasbraaier. Daar is ook heelwat parkeerplek en die winkels en restaurante is stapafstand van die eenheid af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 22415

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635127
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted