Laguna La Crete 94
R 610
9 months ago185 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Laguna La Crete 94 is 'n selfsorgwoonstel in die seekantkompleks, Laguna La Crete, in Uvongo. Die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in al die kamers.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Dit lei na 'n balkon met eetplek en gasbraaigeriewe.

Die Laguna La Crete-kompleks het 2 swembaddens, tennisbane, 'n wassery en 24 uur-sekuriteit.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 51300

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485608107
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted