Laguna La Crete 163

R 606

10 months ago311 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Laguna La Crete 163 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se strand en besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie hier nie. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.

Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofswemstrand, Shelly Centre, restaurante en ander besienswaardighede aan die Suidkus.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 59221

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485498535
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted