Laguna La Crete 127

R 720

6 months ago118 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Smoking:No
Description
Laguna La Crete 127 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander trekpleisters in die omgewing.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof.

Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, maar dis nie geskik vir Explora-dekodeerders nie. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.

Die kompleks is minder as 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate-hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander trekpleisters aan die Suidkus.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 57335

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 795370785
View More
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 2+ yearsActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
788.06KTotal Views
View Profile