La Gratia

R 1,210

3 months ago296 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
La Gratia is 'n selfsorghuis in Uvongo in Margate. Dié vakansiehuis is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien.

Hierdie troeteldiervriendelike dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping, dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad en bied toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n deur wat op albei kamers oopmaak. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in die kombuis en die opwasarea het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met DStv sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart kan saambring. Dié vertrek lei ook na die stoep met 'n uitsig oor die swembad en braai-area.

Die perseel het 'n toesluitmotorhuis met 'n alarmstelsel. Klein- tot medium-grootte troeteldiere wat goeie maniere het is welkom.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 70975

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 639593133
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted