La Dauphine 15

R 850

a year ago318 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
La Dauphine 15, die "executive"-suite, is 'n vierslaapkamerwoonstel met pragtige see-uitsigte in Ramsgate.

Dié woonstel se hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is gerieflike sitplek en 'n TV in die woonkamer. Gaste wat DStv wil kyk moet asb. hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring.

Buite is daar 'n gasbraaier op die balkon wat ideaal is vir romantiese wegbreke en vir gaste wat net 'n bietjie wil ontspan na 'n dag op die strand. Maak gerus gebruik van die swembad in die kompleks!

Let asb. daarop dat die eenheid nie vir studente en studente groepe sonder volwasse toesig beskikbaar is nie. Dit is ook nie vir privaat partytjies beskikbaar nie. Indien ons vind dat daar studente sonder toesig bly of 'n partytjie plaasvind, beteken dit jy het die kontrak verbreek en jy sal sonder terugbetaling uitgesit word.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 13221

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485665118
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted