La Corsica 9

R 825

a year ago225 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
La Corsica 9 is in die gesinsvriendelike vakansie-bestemming Uvongo geleë en bied gehalte-verblyf. Die dubbelverdiepingeenheid se ingang is op die grondvloer.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer en 'n oopplan-leefarea en -eetarea wat lei na die patio. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en dubbelstapelbed. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien in die eenheid. Onthou asseblief om jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring. 'n DStv-dekodeerder en slimkaart is beskikbaar teen R40 ekstra per dag.

Die patio beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe aan weerskante van 'n swembad wat gaste gerus kan benut. Gaste hoef ook net deur die tuin te stap en die pad oor te steek om op die rotse en sand van die strand te kom. Die strandpad, Lilliecrona Boulevard, is 1,5 km lank en gaste kan lekker swem by Lucien-strand. Margate se hoofstrand is ook net 500 m se stap verder.

Kom en geniet die bekende waterwêreld in Wild Coast Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Lake Eland, en 'n plaaslike bootrit op die see.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 28824

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602388
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted