La Corsica 07

R 847

a year ago217 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
La Corsica 07 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die duplekswoonstel is op die grondvloer en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 1 of 2 kinders onder die trappe. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, ketel, broodrooster en ander toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie hier nie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die kompleks is net 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en restaurante en dis naby ander geriewe aan die Suidkus.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 57654

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485511698
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted