Knoxgore Garden Cottage

R 250

10 months ago508 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description


Knoxgore Garden Cottage is ten volle toegerus en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die sitkamer het 'n deur vir privaatheid. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Daar is 'n TV met OpenView-kanale en 'n DVD-speler. Die privaat kothuis het 'n enkelparkeerplek en 'n privaat braai-area.

St Michaels on Sea is baie gewild onder branderplankryers. Watersporte soos seilplankry, jet-ski en bootvaar is ook gewild. Daar is ook verskeie plekke om te gaan visvang en ongelooflike getypoele. Gaste kan ook die verskillende visspesies en koraalriwwe verken terwyl hulle skubaduik of snorkel. Probeer gerus om 'n onderwaterkamera saam te neem aangesien die water so helder is dat jy mooi haaie, pylsterte, jellievisse en wilde visse sal sien.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 12212

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635652
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted