Kingfisher Unit A

R 600

5 months ago189 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Kingfisher Unit A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in St Michael's on Sea in Shelly Beach. Die kompleks bied uitsigte oor die rivier en die strandmeer en is naby St Michael's Beach.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Daar is ook 'n Openview-dekodeerder in die woonstel. Die sitarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en draagbare braaigeriewe.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, tuine en 'n klubhuis.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 70073

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 623686863
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted