Juanita 201

R 672

9 months ago278 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Juanita 201 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Juanita-kompleks met 'n uitsig oor die strand in Margate en dit is naby talle winkels, restaurante en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 stapelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n buite-eetkamerstel.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en piekniekbankies.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64675

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 511785140
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted