Inn on the Sea 3

R 1,786

2 months ago100 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
Inn on the Sea 3 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate. Dié multi-vlak woonstel op die Ramsgate-strandmeer bied direkte toegang tot die strand en 'n pragtige uitsig. Die eenheid is naby die Waffle House in Marine-rylaan. Daar is 'n swembad en kuier-area in die kompleks.

Die woonstel bied slaapplek aan 10 tot 12 gaste en het 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, sitarea, eetkamer en gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde kamer het 'n dubbelbed en waaier. Die vyfde kamer het 'n enkelbed en daar in 2 slaapbanke in die sitarea wat ideaal is vir tieners. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien, gaste moet net hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV. Daar is skuifdeure wat 'n klein voortuintjie op die Ramsgate-strandmeer lei. Die dubbelmotorhuis bied direkte toegang tot die eenheid.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 69223

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 606083432
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1414 adsActive
1414 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1