Indigo 11

R 1,100

a year ago270 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Indigo 11 is in die veilige Indigo Bay-kompleks, in 'n stil omgewing in Margate. Die kompleks is in Margate se goue myl geleë met die hoofswemstrand aan die regterkant en Manaba-swemstrand aan die linkerkant.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het uitsig oor die see.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV. Die woonstel het ook 'n balkon met 'n gasbraai en uitsig oor die see.

Die Indigo Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, asook veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 51212

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635184
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted