House in now available
R 595
2 months ago94 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Astove'6 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die Astove-kompleks in Uvongo met 'n pragtige see-uitsig. Dié kompleks is net 750 m vanaf Uvongo se hoofstrand en 1,75 km vanaf Manabastrand. Die kompleks is 'n uitstekende bestemming vir doendinge soos boortvaart, visvang, voetslaan en is naby restaurante, winkels en kuierplekke. Daar is ook 'n rotspoel vir kinders reg voor die kompleks.

Die woonstel is klein, maar gerieflik en het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt vir gaste wat hul eie dekodeerder en slimkaart wil saambring. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels. Daar is 'n motorhuis.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 70924

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 638805614
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1