House in now available

R 1,200

a year ago573 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Shootershill is 'n pragtige vakansiehuis aan die Suidkus vir die hele gesin. Die huis slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders in 5 slaapkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook ingeboude kaste. Al die slaapkamers in die huis het see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ingeboude klerekas en dakwaaier. Die derde slaapkamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind in 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die huis het 2 badkamers.

Daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n aparte kombuis. Gaste kan die see-uitsig geniet en ontspan by die swembad of braai-area op die patio. Die oopplan-area het 'n see-uitsig. Geriewe in hierdie kamer sluit in 'n TV met DStv, DVD-speler. Daar is gemaklike banke waarop gaste kan ontspan. Die huis het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit al die nodige eetgerei en breekware in. Ons het ook 'n wasmasjien, mikrogolfoond, diepvrieskas en yskas. Let asseblief op die volgende: Alhoewel ons verblyf 'n paar basiese benodigdhede insluit, moet gaste wel hul eie opwasmiddel, sponsies, klere, ens. saambring.

Die huis het ook 'n buitetafel en stoele, by die swembad, waar gaste rustig kan ontspan.

Ramsgate is aan die mond van Bilanhlolo-rivier. Ramsgate is 'n gewilde vakansiedorp. Gaste kan doendinge soos visvang geniet en die rotse op die strand het 'n oorvloed mossels.



Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 16210

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485666304
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1