Glyndale Sands 302

R 1,200

10 months ago246 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Glyndale Sands No. 302 is in die nuwe, moderne kompleks Glyndale Sands geleë, wat net 18 woonstelle bevat. Die woonstelblok is aan die suidkus van KwaZulu-Natal op Uvongo se strandfront geleë.

Die woonstel op die boonste verdieping kan tot 6 gaste akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers is toegerus met plafonwaaiers.

Die leefarea bestaan uit 'n smaakvol versierde oopplan-sitkamer met DStv en 'n lieflike kombuis met 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer bied toegang tot die veranda met 'n ingeboude braai.

Die kompleks is ten volle omhein en het 'n outomatiese hek. Daar is 'n outomatiese tandem-motorhuis vir jou gebruik. Die woonstel is goed geleë en bied ongelooflike see-uitsigte.

Die kompleks bied maklike toegang tot winkels, supermarkte, banke, mediese geriewe en restaurante in Uvongo.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 10776

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485633748
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted