Gertie's Place

R 390

23 days ago45 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Gertie's Place bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorpie Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die instansie is naby winkelsentrums en restaurante en 3 km vanaf die hoofstrand.

Die huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien in die kombuis en die leefarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Gaste kan in die tuin, wat ook 'n groentetuin het, wandel. Die perseel het elektriese heinings, sekuriteitsdeure en sekuriteitspykers op die mure.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Skyline Natuurreservaat, Margate Buiteklub, Butterfly Valley, Crocworld-bewaringsentrum, skubaduik, snorkel, bootry en gholf in.

Available From: 06/12/2019
Furnished
Property Reference #: 42590

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 629654166
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1416 adsActive
1416 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1